Lena Horne

Lena Horne
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1917-06-30)30 Junie 1917
Sterfte 5 Mei 2010 (op 92)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1933–2000
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lena Horne (30 Junie 1917 – 5 Mei 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente I Dood It (1943), Cabin in the Sky (1943), Ziegfeld Follies (1945), en The Wiz (1978).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search